Rigters 7:2

Rigters 7:2 DB

Toe sê die Here vir Gideon: “Jy het te veel soldate by jou. As Ek jou toelaat om met so baie soldate teen die Midianiete te veg, sal die Israeliete later spog dat hulle sterk genoeg was om op hulle eie die oorwinning te behaal.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 7:2