Jeremia 13:16

Jeremia 13:16 DB

Gee aan die Here julle God eer voordat dit te laat is. Respekteer Hom voordat Hy dit vir julle donker maak. As dit skemer is, sal julle struikel en val op die donker berge. Julle sal wens dit word lig, maar Hy sal dit net al hoe donkerder maak totdat dit uiteindelik stikdonker is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 13:16