Jeremia 33:6-7

Jeremia 33:6-7 DB

“Maar julle kan weet, die tyd sal weer kom dat Ek die mense van die stad gesond sal maak. Ek sal sorg dat dit weer baie goed met hulle gaan. Dit sal met die stad ook goed gaan. Hulle sal weer veilig voel. Ek sal die omstandighede van Israel en Juda verander en hulle weer die volk maak wat hulle vroeër was.