Jeremia 46:27

Jeremia 46:27 DB

Die Here sê: “Moenie bang of moedeloos wees nie, Israel. Julle behoort aan My. Al is julle ver weg, sal Ek julle red. Ek sal jou nageslag laat terugkom uit die lande waar hulle gevangenes is. Israel, jou mense sal terugkom en rus en vrede hê. Daar is niks of niemand wat julle weer bang sal maak nie.”