Johannes 3:14-15

Johannes 3:14-15 DB

Soos Moses destyds in die woestyn die slang hoog bo-op ’n houtpaal gesit het, so moet die Seun van die mens ook hoog teen ’n kruis opgelig word, sodat elkeen wat Hom gelowig aanvaar en vertrou, vir ewig en altyd kan leef.

Video vir Johannes 3:14-15