Job 8:5-7

Job 8:5-7 DB

Vra wat God wil hê jy moet doen en pleit by Hom om sag met jou te werk. En as jy ook nog op ’n skoon en eerlike manier leef, sal die Here jou goedgesind wees. Hy sal jou weer ’n plek in die lewe gee wat jy verdien. Jy het klein en eenvoudig begin, maar in die toekoms sal dit met jou baie goed gaan.