Lukas 23:44-45

Lukas 23:44-45 DB

Toe, skielik, word alles pikdonker. Van twaalfuur af tot drie-uur daardie Vrydagmiddag, toe die son op sy helderste moes skyn, was die hele gebied donker. Boonop het die swaar gordyn wat die allerheiligste deel van die tempel van die ander vertrekke afgeskei het, ook middeldeur geskeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 23:44-45