Lameg was Metusalag se seun, en hy die seun van Henog, die seun van Jered. Jered was Mahalalel se seun, en hy die seun van Kenan, die seun van Enos. Enos was die seun van Set. Set was die seun van Adam. En Adam was natuurlik die seun van God.
Lees Lukas 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Lukas 3:37-38
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's