Lukas 3:9

Lukas 3:9 DB

“God se oordeel is voor die deur. Hy is op pad na julle toe soos ’n houtkapper met ’n groot byl in sy hand. Hy gaan elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, uitkap en in die verskriklike vuur van die hel gooi.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 3:9