Matteus 19:29

Matteus 19:29 DB

“Maar Ek het ook goeie nuus vir al die ander mense wat baie dinge moes opoffer om my volgelinge te word. Party moes ’n huis of ’n familielid of ’n goeie werk prysgee. Hulle sal 100 maal daarvoor vergoed word, sommer nou al. Hulle sal elke dag God se goedheid ervaar. En hulle sal definitief ook ’n plek in my Vader se nuwe wêreld kry.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 19:29