Matteus 4:1-2

Matteus 4:1-2 DB

Kort na sy doop het die Heilige Gees Jesus na die woestyn toe laat gaan. Daar moes Hy deur die duiwel op die proef gestel word. Veertig dae lank het Jesus niks geëet nie. Hy het toe honger geword. Dit was natuurlik net die geleentheid waarop die duiwel gewag het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 4:1-2