Markus 1:15

Markus 1:15 DB

“Die tyd is nou ryp,” het Hy gesê. “Die nuwe wêreld van God is aan die kom. Almal sal God as die groot Heerser moet erken. Ruk julle reg en draai terug na God toe. Luister na die goeie nuus en maak dit julle eie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 1:15