Markus 14:23-24

Markus 14:23-24 DB

Toe vat Hy die beker met die wyn. Weer sê Hy vir God dankie en gee dit toe vir sy dissipels om te drink. “Dit is my bloed wat bewys dat God sy ooreenkoms om julle God te wees, gaan hou. Dit geld nie net vir ’n paar nie, maar vir baie mense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 14:23-24