Markus 2:10-11

Markus 2:10-11 DB

Julle weet dat iemand net sonde kan vergewe as hy die mag het om dit te doen. Kyk mooi, die Seun van die mens kan dit hier op aarde doen.” Toe praat Jesus met die lam man: “Luister wat Ek sê. Vat jou matras en gaan huis toe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 2:10-11