Markus 4:26-27

Markus 4:26-27 DB

Jesus het nog ’n verhaal vertel: “God se nuwe wêreld kan vergelyk word met ’n man wat saad saai. Die saad kom op en groei vanself, terwyl die boer maar sy gewone gang gaan. Die boer self kan dit nie presies verklaar nie. Al wat hy weet, is dat dit gebeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 4:26-27