Markus 6:5-6

Markus 6:5-6 DB

Hy kon nie eintlik wonderlike dinge daar doen nie, behalwe om ’n paar siek mense gesond te maak. Dit het Jesus nogal verstom dat sy eie mense Hom nie wou vertrou nie. Jesus is toe na die dorpies in die omgewing toe om vir hulle van God te vertel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 6:5-6