Nehemia 1:4

Nehemia 1:4 DB

Toe ek hierdie slegte nuus hoor, het ek gaan sit en huil. Ek was so hartseer dat ek dae lank niks geëet het nie. Ek het tot die God van die hemel gebid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 1:4