NEHEMIA 1:4
NEHEMIA 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel
Deel
Lees NEHEMIA 1NEHEMIA 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Vir dae aaneen het ek getreur, gevas en tot die God van die hemel gebid.
Deel
Lees NEHEMIA 1NEHEMIA 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Ek het 'n paar dae lank gehuil en getreur, ek het niks geëet nie en ek het gebid tot die God van die hemel.
Deel
Lees NEHEMIA 1NEHEMIA 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en dae lank getreur. Ek het gevas en tot die God van die hemel gebid.
Deel
Lees NEHEMIA 1NEHEMIA 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ek hierdie woorde hoor, het ek gaan sit en huil; ek het dae lank getreur. Ek het aanhou vas en voor die God van die hemel gebid.
Deel
Lees NEHEMIA 1