Numeri 13:26

Numeri 13:26 DB

Toe hulle in die kamp by Kades in die Paranwoestyn aankom, het hulle aan Moses en Aäron en die hele volk verslag gedoen. Hulle het ook vir almal die vrugte gewys wat hulle saamgebring het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 13:26