Spreuke 11:28

Spreuke 11:28 DB

Wie dink hy kan op sy geld vertrou, sal wreed ontnugter word. Wie in die Here glo, gaan van krag tot krag.