Spreuke 11:4

Spreuke 11:4 DB

Baie geld help maar min wanneer probleme jou oorval. Wie die Here ken, word van die dood gered.