Spreuke 17:9

Spreuke 17:9 DB

As jy mense vergewe wat jou te kort doen of sleg van jou praat, verstaan jy God se liefde baie goed. Wie iemand altyd verwyt of hom aan sy skuld herinner, verloor gou al sy vriende.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 17:9