Moet niks van slegte mense wil hê nie. Moet onder geen omstandighede met hulle bevriend raak nie. Hulle dink net aan verkeerde dinge. Hulle maak net moeilikheid.
Lees Spreuke 24
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 24:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's