Spreuke 24:17-18
Spreuke 24:17-18 DB
Moenie bly wees as dit met ander sleg gaan nie, al hou jy niks van hulle nie. As jy dit doen, stel jy die Here teleur. Op ’n goeie dag help Hy weer sulke mense.