Psalms 104:1

Psalms 104:1 DB

Ek sê vir myself: Kom prys die Here! Here, my God, daar is niemand wat groter is as U nie! U is so groot, U kan nie met woorde beskryf word nie. Soos ’n mens sy oë toedruk as hy na helder sonlig kyk, so oorweldig u grootheid ons.