PSALMS 104:1
PSALMS 104:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LOOF die HERE, o my siel! HERE my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek wil die HERE prys! HERE my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil die Here prys. My God die Here, U is baie groot. U is die Koning, en almal rondom U respekteer U en prys U.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil die Here loof! Here my God, U is baie groot, U is beklee met koninklike luister
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof die HERE, o my siel! HERE, my God, U is baie groot; U is met luister en glans beklee
Deel
Lees PSALMS 104