Psalms 11:7

Psalms 11:7 DB

Die Here is altyd regverdig. En Hy hou daarvan as mense die regte dinge doen. Almal wat opreg lewe, sal voor die Here kan gaan staan.