Psalms 111:1

Psalms 111:1 DB

Kom prys die Here! Ek wil vir die Here dankie sê met alles wat ek het. In die gemeente, by eredienste, in klein groepe, by bidure, ja, by enige byeenkoms van sy kinders wil ek Hom prys.