Psalms 126:4-6

Psalms 126:4-6 DB

Nou is ons weer in die nood. Here, keer asseblief ons situasie heeltemal om. U kan ’n droë woestyn in ’n pragtige blommeland verander. Vat so ons probleme heeltemal weg. Die Here kan hartseer in blydskap verander. Trane van pyn kan Hy in gelag van blydskap verander. Al werk ’n boer hard, is hy bly as hy ’n groot oes insamel. So verander swaarkry in blydskap.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 126:4-6