Psalms 131:1

Psalms 131:1 DB

Here, ek dink nie ek is beter as ander mense nie. Verder doen ek nie dinge net om raakgesien te word nie. As ek iets nie kan doen nie, los ek dit. Mense probeer soms dinge doen sodat ander hulle op ’n troontjie kan plaas. Dit laat hulle soos God lyk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 131:1