Psalms 142:7

Psalms 142:7 DB

Help my asseblief as ek vra. Self kan ek niks doen nie, want ek het niks krag nie. Bevry my van mense wat agter my aanloop om my kwaad aan te doen, want hulle is sterker as ek.