My God, ek roep U heeltyd; ek hou nie op met bid nie, heeldag en heelnag lank, maar van U is daar geen teken nie. U is doodstil. U is die Een wat baie belangrik en groot is. U kinders het groot respek vir U. U is waar hulle U loof. Ons oupas en oumas het op U vertrou. Hulle het U vertrou en U het hulle nie in die steek gelaat nie. U het hulle gehelp.
Lees Psalms 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 22:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's