Psalms 28:6-7

Psalms 28:6-7 DB

Kom prys die Here, want Hy het my gehelp toe ek na Hom geroep het. Die Here gee my krag. Hy beskerm my. Ek het op Hom vertrou en Hy het my gehelp. Daarom is ek baie bly. Ek sal ’n lied sing om Hom te prys.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 28:6-7