PSALMS 28:6-7

PSALMS 28:6-7 AFR83

Aan die Here kom die lof toe, want Hy het my smeekstem gehoor. Die Here is my sterkte en my beskermer, op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp. Daarom is ek bly en wil ek Hom loof met my lied.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 28:6-7