Psalms 31:23

Psalms 31:23 DB

Terwyl ek baie bang was, het ek gedink: U sien my nie meer raak nie. Ek gly uit u arms. Maar U het my gehelp toe ek U gevra het om my nie alleen te los nie.