Psalms 35:27

Psalms 35:27 DB

Maak almal wat my wil help se lewe vol vreugde. Laat hulle juig. Hulle moet aanmekaar sê: “Die Here is baie groot! Hy sorg dat elkeen wat Hom dien in vrede leef.”