Psalms 40:11

Psalms 40:11 DB

Ek praat dag en nag oor die goeie dinge wat U doen. Ek steek dit nie weg nie. Ek vertel dat U getrou is en mense vrymaak. Ek bly nie stil oor wat U doen as die gemeente bymekaarkom nie.