Openbaring 19:13

Openbaring 19:13 DB

Sy klere was deurweek met bloed. Mense het van Hom gepraat as die “Woord van God”; die Een deur wie God sy wil bekendmaak.