DIE OPENBARING 19:13
DIE OPENBARING 19:13 Bybel vir almal (ABA)
Hy het klere gedra wat vol bloed was. Sy Naam was “Die Woord van God.”
DIE OPENBARING 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy was bekleed met 'n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God.
DIE OPENBARING 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.”
DIE OPENBARING 19:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het klere aan wat met bloed deurweek is, en sy Naam is Die Woord van God.
DIE OPENBARING 19:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy was bekleed met 'n kleed wat in bloed gedoop was, en sy naam is die Woord van God.