Openbaring 9:1

Openbaring 9:1 DB

Die vyfde engel se trompet weerklink toe. Juis toe val my oog op iemand wat soos ’n ster van bo af op die aarde afkom.