Romeine 1:18

Romeine 1:18 DB

Uit sy hemelse woonplek wys God dat Hy baie kwaad is oor al die sondige dinge wat die mense hier op die aarde aanvang. Hulle verruil die waarheid vir leuens.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:18