1 KRONIEKE 29:12

1 KRONIEKE 29:12 AFR83

Van U kom rykdom en eer. U heers oor alles. Mag en krag word deur U geskenk, en dit berus by U om enigiemand groot en sterk te maak.