Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 KORINTIËRS 15:16-17

1 KORINTIËRS 15:16-17 AFR83

As die dooies nie opgewek word nie, is Christus ook nie opgewek nie. En as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof waardeloos en is julle nog gevange in julle sondes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 15:16-17