1 KORINTIËRS 6:9-10

1 KORINTIËRS 6:9-10 AFR83

Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat homoseksualiteit beoefen of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry aan die koninkryk van God nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 6:9-10