1 KONINGS 19:12

1 KONINGS 19:12 AFR83

Na die aardbewing was daar 'n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte.