1 KONINGS 19:21

1 KONINGS 19:21 AFR83

Toe draai Elisa om en gaan slag twee osse, en met die juk het hy die vleis gebraai en vir sy werksmense gegee om te eet. Daarna het hy saam met Elia gegaan en sy volgeling geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 19:21