1 PETRUS 3:10-11

1 PETRUS 3:10-11 AFR83

Daar staan geskrywe: “As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet, moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens. Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 3:10-11