1 PETRUS 4:16

1 PETRUS 4:16 AFR83

Maar wanneer iemand ly omdat hy 'n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie. Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 4:16