1 PETRUS 4:18-19

1 PETRUS 4:18-19 AFR83

“As 'n gelowige beswaarlik gered word, wat word dan van 'n goddelose en 'n sondaar?” Daarom moet dié wat ly omdat God dit wil, hulle lewe toevertrou aan die getroue Skepper, en aanhou goed doen.