1 TESSALONISENSE 2:4

1 TESSALONISENSE 2:4 AFR83

Nee, God het ons gekeur en die evangelie aan ons toevertrou, en so verkondig ons dit dan ook. Ons wil nie die guns van mense probeer wen nie, maar doen wat God verwag, Hy wat ons diepste gedagtes toets.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 2:4